Growth 

Personal growth is a choice. Especially after trauma people are experiencing new challenges and need to re examine their perspective on life and grow as a person.

We want to support them to discover themselves and the new possibilities in a new season of their life. We challenge them to look at their own view of life in light of God’s Word and to ensure personal growth by implementing their own self management plan of self acceptance, – change and – actualisation.

We also support Singles through a process of discovering real Singleness and preparation for new relationships read more 

boom

SHAPE-Up

This worksession can be presented as a one day course on a Saterday or over four weeks and challenge people to discover their potential and to ensure personal growth through a self management plan

Personal growth is a choice. Especially after trauma people are experiencing new challenges and need to re examine their perspective on life and grow as a person.

We want to support them to discover themselves and the new possibilities in a new season of their life. Through the Shape Up working sessions we challenge them to look at their own view of life in light of God’s Word and to ensure personal growth by implementing their own self management plan of self acceptance, – change and – actualisation. These worksession can be presented as a one day course on a Saturday or over four weeks.

Through the Prepare To Decide work sessions we also support Singles to discovering real Singleness and prepare thems for the choice of a life partner. read more

 

Groei

Om persoonlik te groei is ‘n keuse. Veral na trauma ervaar mense nuwe uitdagings op verskeie areas van hulle lewe. Hulle behoort hulle ware perspektief op die lewe te ondersoek en daardeur persoonlik te groei.

Ons wil hulle ondersteun om hulle lewensbeskouing in lyn met God te bring en hulle ondersteun om hulleself in ‘n nuwe seisoen met nuwe moontlikhede te ontdek. Ons daag hulle uit om deur ‘n selfontwikkelingsplan van selfaanvaarding, – verandering en –aktualisering persoonlike groei te verseker.

Ons ondersteun Enkelpersone ook met ‘n nuwe perspektief op Enkelskap en ‘n proses van voorbereiding om ‘n beter keuse van ‘n lewensmaat te kan maak.
 lees meer

SHAPE-Up

Die werksessie kan op ‘n Saterdag of oor vier weke aangebied word en daag persone uit om hulle potensiaal te ontdek en bevorder persoonlike groei

Om persoonlik te groei is ‘n keuse. Veral na trauma ervaar mense nuwe uitdagings op verskeie areas van hulle lewe. Hulle behoort hulle ware perspektief op die lewe te ondersoek en daardeur persoonlik te groei.

Ons wil hulle ondersteun om hulle lewensbeskouing in lyn met God te bring en hulle ondersteun om hulleself in ‘n nuwe seisoen met nuwe moontlikhede te ontdek. Deur die Shape Up werksessies, daag ons hulle uit om ‘n selfontwikkelingsplan van selfaanvaarding, – verandering en –aktualisering  te ontwikkel en daardeur persoonlike groei te verseker. Hierdie werksessies kan op ‘n Saterdag of oor vier weke aangebied word.

Deur die Prepare To Decide werksessies ondersteun ons enkelpersone met ‘n nuwe perspektief op Enkelskap en om ‘n beter keuse van ‘n lewensmaat te kan maak. lees meer